file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62213 by Driekie
AI Cornel - moenie - dis gewoonlik stress wat goed aanbring - RELAX NOU ONMIDDELIK!!!!!!
Die Here het jou die swangerskap gegee en Hy sal jou deur dit bring!!!!!

Ja nee Striks - my manne het gou hulle papiere kom ingee en as ek nie onmiddelik check en hulle uittrap oor foute nie dan vergeet hulle van die strooi wat hulle aanjaag!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62212 by Cornel
Okay dankie julle,ek het nou met Morgan op FB gepraat,sy se ook dat dit dalk inplantation bleeding of ou bloed kan wees,se ook solank dit nie rooi is nie,hoe ek nie te worry nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62210 by Strik*kie
OK julle vroutjies ek gaan no begin oppak, wil nog gou stukkie hoender gaan kry om gaar te maak.
Anders gee go idee wat kan ek maak, tjop tjop!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62209 by Strik*kie
Moenie nou stres daroor nie Cornel, try daarvan vergeet en ontspan. As jy oor iets stres gebeur dit, so raak net rustig, als sal ok wees met daai baba.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62207 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62206 by Cornel
Nee Driekie,daarvoor is ons nou te bang!

Julle ek is nou so bang......voel ek kan huil!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62205 by Strik*kie
Ja ek stem, dink dit moet maar implantationbleeding wees wat nog uitkom. Hou dit maar net dop, maar ek sou ook se dis ok. Le maar net baie die naweek.

Het jy bietjie gewerk Driekie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account