file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62780 by Strik*kie
Thx Hexy

Cornel het die dr daar nie ietsie wat veilig is wat hy jou kan gee nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62777 by Kriek
More almal, hoop dit gaan goed met julle almal ?
Iemand sal my maar weer moet update as daar belangrike nuus is asseblief. Het nie eers Vrydag kans gehad om baai te se vir julle nie, want die baas het my middag af gegee.
Ek is so bietjie verkouerig, en voel maar nie lekker nie, verder gaan dit goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62775 by sexy~hexy
Strikkie, ek het die week na my ovulasie verskriklike AF-tipe krampe gekry, wat seker die implantation was. AF was due Sondag 20 Junie, en ek het so van die Woensdag voor dit begin met AF krampe.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62772 by Strik*kie
Jip Driekie ;)
Nou sal jy nie glo nie, gister tel ek goed wat dh op vrieskas gesit het af en daar verrek ek 'n spier so nou loop ek vanmore soos ouvrou :( Verstaan ni ehoekom mans altyd goed bo-op ons goed moet sit nie :lol: Ek is raadop want s ek eers gesit het vat dit my 5 minute om net regop te kom. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62770 by Cornel
Nee Driekie ~ die melk (boksies) maak my hardlywig :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62767 by Goggatjies
Kan nie wag nie drixter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62766 by Driekie
Haai Strikkels!!!!Het jy darem gewen met jou pogings die naweek?

HEHEHEHEHE - meer breinselle as Paris!!!

Cornel - drink jy melk?Want jy kan dit altyd try....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account