file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62758 by Cornel
Hexy,ja die sooibrand bekruip my ook nou so stadig ~ veral as ek mayonaise ge eet het...en deesdae gooi ek mayonaise in al my kos....... Die probleem is ek het nie eers Gaviscon hier nie,so dit moet maar vanself weg gaan.......:-(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62757 by Strik*kie
Hallllooaaa Driekie, bly jy het lkker naweek gehad. ;)

:lol: vir jou ticker Hexy. Ja nee Paris het nie veel breinselle nie he he.
Hexy van wanneer het jy nou weer daai AF tipe krampe gekry voor ju bfp?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62750 by Driekie
Hey Ankies - 5dae dolla!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62746 by Driekie
En Mommy amper vergeet ek jou - sterkte met die slapery!!Daarvoor het ek nou regtig nie raad nie..ek slaap gewoonlik onder normale omstandighede in any way crap en ek kan myself nie eers help nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62744 by Driekie
Hello hello hello mense!!!!

Morgs dis sulke beautiful pics - nou kort nog net die newborn shoot pics om daai fotos af te rond!!!!
Cornel - so so bly als is ok
GB - bly om te sien jy leef nog met die 3tjies van jou!
Nel - hoop Xen gou beter!!!
Tienks - sterkte met die naarheid - dis amper amper verby - dan is klein Shayne hier!!
Hexy - sterkte met die skete en pyne
Dassie en Strik - bly julle weer ampertjies 100% gesond!!

AFM - dit gan sommer baie goed - ons het Saterdag n lekker kuiertjie saam vriende gehad en gister net n rustige dag by die huis!!Ons wag nou maar rustig vir die 13de Julie - hehe :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62743 by sexy~hexy
LOL Cornel ja nee, dis 'n seer wat regtig ongemaklik is :S Maar ons vat dit met 'n groot smile ne :D

Dink ek gaan sommer vandag ook moet gaan gaviscon kry, ek kry oor die algemeen sooibrand, wil net voorsorg tref!

En gisteraand toe kry ek 'n lus vir tamaties van als!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62742 by Goggatjies
Goeie More

Cornellie - ek is bly jy voel weer stukke beter
Hexy - Love jou ticker
Tienka - sterkte vir die laaste paar dae
Nel - jammer boeta voel nog nie beter nie
Morgan - pragtige foto's

Aan al die res - goeie more, hoop julle het 'n lekker week

Gaan goed met my - het darem 'n stil naweek gehad

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account