file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68439 by Lia
Ag, dis nou jammer van Ankia, ek het so baie gehoop vir haar die maand. Dankie dat jy ons laat weet het Drix.

Charlaine, ek was gisteraand by apteek om my voorskrif af te haal en apteker het gese, sy opinie, as mens swanger is moet mens liefs nie enige pille of goete drink nie, maar die beste is vra jou FS of hy iets kan voorstel omdat hy weet watter behandeling jy gaan kry en wat nie die behandeling gaan teen werk nie. Sterkte man !!

Pais, die inspuiting het gebrand, maar geen verdere simptome opgedoen nie. Ek het geen newe effekte met Fertomid of die inspuiting tot dusver gehad nie, so ek hoop maar dit werk vir my. O, behalwe, ek het nou en dan baie ligte krampies by my eierstokke.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68438 by ChaNa
Ek het nog nie gesien dat hy hande was nie.. Het hy 'n wasbak in sy spreek kamer by sy tafel want hy gaan sit altyd dadelik.. Dalk is da een wat ek nie sien nie.OMW
Jy kan dalk voor my wees as jou ovulasie vroeer is maar ons is dalk nog op dieselfde dag wie weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68436 by sexy~hexy
O ja Cornel, en hulle wintersgoed is ook nou op special, so mens kan solank vir volgende winter goedjies koop wat goedkoop is - soos die 6 - 12mde :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68434 by Mommy2Monster
hehe driekie, gaan goed met sy ore en hy is onmoontlik!! wil net heeltyd fight...

morgs die verskil tussen gewone NAN en NAN HA is maar net dat as daar allergiee in die familie is is dit beter om dit vir hulle te gee, want sover ek weet het dit nie die 'stowwe' in waarvoor mense gewoontlik allergies kan wees nie en is baie makliker verteerbaar. Formule melk word gewoontlik volgens twee groepe geklassifiseer, predominanty whey en nog ene (Ek moet net in my een boek gaan kyk wat die anner ene is) NAN dink ek is 'predominantly whey' dink dis die een wat beteken dit word makliker verteer maar baba is gouer honger, die anner ene hou baba voller vir langer en verteer stadiger. ek sal vannaand lees wat hulle sê en jou laat weet. Ek moes NAN LF gebruik oor jadon lactose sensitive was. daai blikke is vrek duur en mens kry dit nie in daai groot blikke nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68430 by Morgan
Hoor maar eers by die dr of jy iets kan drink.

Tienka gaan weer woensdag dr toe maar ek weet nie hoe laat nie. Dalk moet ons kyk dan reel ons n koffie dan kan ek somer Carli laat weeg daar by storks nest

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68429 by Driekie
Cornel daai ding van die wax - "toegewaks van paragwaai tot holland" - hehehehehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68428 by klippie
Dis nou jammer oor Ankia se AF. Ai tog. Maar as sy vir my geluister het, het sy darem nou 'n moerse pak pads!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account