file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60221 by Strik*kie
Hey Kriek. Ek stem vir brief, dit vat baie van 'n man om so iets te doen (dink ek het dit al gese LOL) en soos gese RESPECT vir Cornel se man.

Lalie, dis dalk net wat nodig is ;) Relax en go with the flow. Wonder partykeer rerig oor die ding wat mense se as jy ontspan en daarvan vergeet sal dit gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60215 by Cornel
Laliek my DH is omtrent in die WOLKE!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #60213 by Strik*kie
OK Lystyd:

TTC: Anje,Ansa, Ankia,Kriek,ek, VB, Nessie,Ella, Hlise

Vlge bfp: Slakkie,Lalie en Klippie

onlangse BFP: Paisley, Dassie, marie, Hexy en Cornel

Klaar bfp: Tienka, M2m, Blessed

Sjoe die bfp's is al meer as ttc. :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60210 by Kriek
Ek gaan eers so bietjie werk, wou net geluk se Cornel, ek chat later met julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60208 by Laliek
Cornel, ek het ook nou terug gegaan en die brief gaan lees, ek dink dis great van hom shame, hy's seker in die wolke vandag.

Strikkie, ek worry nie juis veel op die stadium oor BFP nie, ek sal weer daaraan begin dink as ons weet wat die stappe gaan wees met die volgende IUI (watse medikasie ek gaan moet gebruik ens ens). Nou's dit relax, probeer by gym uit kom, reg eet en WYN drink terwyl ek kan lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60203 by Cornel
Baie dankie Kriek!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60197 by Kriek
More almal, het nou nog nie opgevang nie, maar het vroeg vanoggend net gou op my cell ingegaan en die goeie nuus gesien.
Cornellie, baie baie geluk girl, gedra jou rustig en pas jouself mooi op, en ons bid almal vir jou dat jy n wonderlike en gesonde swangerskap gaan he. Wat jou man aanbetref, dink ek hy is fantasties, om sy hart oop te maak en te se hoe hy voel, mens kry nie baie mans wat oor hulle gevoelens praat as dit by sulke goed kom nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account