file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59877 by Driekie
Haaai Kriek - ja want niemand wat op is wil gesels nie!!

Jong VB - ek voel uber-gagga vandag en net sommer be%^*&^
Die dat ek seker met myself praat!!hehe

Dis reg - nee man sjoe Cornel dis net oor ek windgat is...maar regtig...
AF soos ek kan aflei is nie sommer laat vir haar maandelikse afsprakie by jou nie so dit kan dan obviously net een ding beteken en jy sit in godsverlate bosse so eerder laat jy weet voor iets gebeur!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59874 by VB2010
vraag vir die IUI dames:

het julle 'n verwysing van jul gynies gekry vir die FS en is die IUI voorgestel deur die FS of het die gynie dit voorgestel?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59870 by VB2010
:silly: :blink: :woohoo: :dry: :huh: :lol:
hierdie gesiggies is te cute

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59867 by VB2010

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59865 by Cornel
:laugh: Moenie stress nie julle :laugh:

Hy is 'n ou rustige enetjie! :)


:laugh: Julle hoef nou regtig nie julle prokureurs op standby te sit nie :laugh:

Is self nuuskierig om te sien wat jy vir julle gaan se :silly:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59862 by VB2010
Driek ek sien daar is 'n hele paar wat skaars is lol gaan ok dankie jou kant?

Cornel miskien stem hy tog in, hoop so man dan kan ons saam opgewonde wees

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59861 by Strik*kie
Hel hy gaan ons die leviete voorlees oor daai briefie, Driekie is jy reg daarvoor? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account