file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59923 by Cornel
Geen probleem strikkie,eks okay!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59917 by Strik*kie
O nee dis nie wat ek dink met jou gaan gebeur nie, met my was dit nou net murphy's law. Sorry wou jou nie omkrap nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59915 by Cornel
Nee ek glo darem nie!

Lekker aandjie vir jou ook!
Dankie vir die FX!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59912 by Cornel
Strikkie,jy moet nie sulke dinge se nie jong!

Maar ek weet my AF sal nie sommer onnodig wegbly nie....die vorige keer wat sy so lank weg gebly het was net toe ek die pilletjie gelos het,maar ek was vreeslik geswel en seer......dit was toe net hormoon onttrekking gewees...het pilletjie verkeerd gelos!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59911 by Strik*kie
Ok gan jou nou groet, hoop nie dh trap jou uit nie ;) en hou vir jou fxfxfxfx

Lekker aand vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59910 by Strik*kie
Ja-nee die klomp is soooo oulik maar kan mens lekker in blik druk vir toets. Vra my het ook Desember nog op pampers my pressure om te toets en toe ek toets 3dae laat toe kom AF, was vir week lank in depro. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59902 by Cornel
Ek se jou Strikkie,ek was al lelik benoud!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account