file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60065 by sexy~hexy
Cornel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Baie baie geluk dolla :):):) Aaaaah ek is so bly vir julle :) Baie geluk DRIEK, en dankie dat jy haar laat toets het. Ons bid vir julle ook 'n gesonde swangerskap toe, 3rd time lucky ;)

Ek het 'n due date maatjie :):)

Morgan, ons elkeen het ons opinie :D Driekie het vir Cornel se man 'n briefie getik en hy het maar net vir ons een teruggeskryf, om te se hoe hy voel en hoe lief hy sy vrou het. Glo dit was net 'n one time gebeurtenis :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60059 by Cornel
Goeie more Blessed

Baie dankie!
Nee jong ongelukkig kan ek nie hier gaan vir bloods nie,ek moet maar wag tot volgende maand wat ons in die SA is.

Ons is altwee baie OPGEWONDE!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60058 by Blessed to be Mommy
JIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIPPPPPPPPPPPPPPPIIIIIIIIIEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!! Cornel jy is SWANGER!!!!!!!! Dit is verseker n BFP!!!!

BAie baie baie baie geluk!!!
Gaan jy vir bloede gaan vanoggend?? Hoe voel jy en wat se DH?????

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60056 by Cornel
Wat dink julle hiervan? :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60027 by Driekie
Hi almal 1ste keer wat ek in die aand inlog!↲Dankie baie vir Driek se briefie.↲Morgs en al die ander - baaaaie jammer dat dit julle ontstel het.Dit was net as n once-off ding bedoel sodat Cornel kan toets sonder dat haar man kwaad is vir haar.↲Ek vra dan nou nederig om verskoning hieroor!!↲Mag ek dan nou ook die een wees wat se mans is nou weer PERMANENT VERBAN van die thread af!! ↲En weer n keer VREESLIK JAMMER julle!! :S :blush: :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60023 by Morgan
Wil nie snaaks wees nie maar ek hou glad nie van die idee van mans wat saam gesels nie.

Die hele idee is dat ons met vrouens kan gesels en ons mans nie hoef te warry oor ander mans nie. DIT WAT EK HIER SE HET NIKS MET GEEN ANDER MAN TE DOEN NIE!

Dalk is ek al een wat so voel mar ek kon nie stil bly hier oor nie. Dit voel net nie reg nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60002 by Kriek
Hallo Cornel se man, ek kon nie wag vir more om te sien wat jy vir ons wil sè nie. Lol. Hier is baie van ons wat ook al deur daai hartseer is van ñ miskraam en om herhaaldelik ñ Bfn te kry, en ek glo ons almal verstaan mekaar se hartseer. Maar ons is ñ groepie girls wat deur hartseer en blydskap bymekaar staan. Ek hoop en bid dat hierdie keer als vir julle sal uitwerk. Cornel, jy het ñ wonderlike man! En POAS net as jy reg is vir dit more oggend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account