file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59848 by VB2010
bye die wat al gegroet het!

LOL @ gaan 'n briefie terug skryf, hoop nie hy trap ons uit nie

Hello Driek!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59847 by Driekie
hier gan dit crappy - jy wil nie weet nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59844 by Driekie
goed en daar?? lekker koue winter die ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59843 by Driekie
hello Driekie hoe gan dit met jou vandag???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59839 by Cornel
DH het nou gebel.........het sommer vir hom die briefie gelees....... :laugh:

Hy se hy sal vannaand vir julle weer 'n briefie terug skry??????????? :laugh: :P

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59837 by Strik*kie
Tata almal wat bye gese het en lekker aand.

Cornel, toets wanner jy so voel en moenie dat ons jou pressure nie, maar dan pas jy jouself net op. Weet dis nou moeilike keuse om te maak, as dit ek was so ek dalk my dh gekies het, maar nog steeds skelm gepieps het, maar hoe verduidelik jy vir hom waar is die 2e toets heen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59836 by Driekie
Baai almal wat nou al gegroet het en nou groet!
Lekker aandjie!!

Wie bly nou nog oor??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account