file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59860 by Kriek
:laugh: Driekie, praat jy nou met jouself ???

:laugh: Cornel, ons is reg vir jou DH se briefie hoor ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59859 by Driekie
hehe - gan hy terugskryf Cornel???

Jipeeeeee!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59856 by Slakkie
o genade Cornel wat dink jy gaan hy skryf?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59855 by Strik*kie
Ekke was aflyn en no weer aanlyn LOL

Tata Kriek en almal wat bye gese het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59854 by Cornel
Nee wat VB my DH is nie iemand wat sommer baklei nie!

Strikkie jy het 'n punt daar beet ~ verduideliking van waar die 2de toetsie is!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59853 by Driekie
hanjies wat klap :woohoo:

Hi VB - hoe ganit met jou - mensig maar jys skaars!!!!!Sien nou hoe kla ek oor jy skaars is en ek is ok so skaars..hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59850 by ChaNa
Hey Julle

Jammer ek is so MIA..het maar bietjie gewerk vandag.
Jong ek is op dag 28 so AF moet van vandag af enige tyd kom, maar ek reken hier op dag 30... Ek weet ni wat gaan aan met my nie maar ek dink ek het baie gas lol. (Sorry tmi).. Ek burp verskriklik dit kom net uit lol. En het nog nooit vantevore gebeur nie. Ietsie baie snaaks lol.

Hexy: BAIE GELUK MET JOU BFP, ek het geweet jys preggers.
Cornel - Nou wag ons almal net vir jou.
Nel - Baie sterkte met boetie wat so siek is hoop hy word gou beter.
G- Hoop jou kleintjie se ogies raak vinnig beter.
Morgs - Carli is te pragtig!
Tienks - Bly dit gaan goed met jou en boeta.

Aan die res hoop dit gaan goed. Jong ek is nou 12DPO so raak nou angstig om te weet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account