file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59363 by sexy~hexy
Ek moet wag vir die dokter om my te bel Kriek :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59360 by sexy~hexy
Ansa, ek stem met jou. Ek gaan eerder vir bloods en is seker as wat mens 'n HPT doen en dalk 'n vals BFN of BFP kry.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59359 by Ansa_S
Hallo Kriek,

Voel jy al beter vandag???

Hoe was jou dag 14 gisteraand?

Ons doen dit glad nie die maand op die datums nie.

Shame manlief was gister toe dokter toe, sy oordromme is vreeslik opgeswel, hy mag nou vir 2 dae nie ondergrond gaan nie, en hy het vir die dokter vertel van die vreeslike hoofpyn wat hy partymaal in die nag kry. Dokter het gese dis een of ander tipe migraine wat skaars is, darem pille gekry wat sal help!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59353 by Kriek
Toe toe Hexy, dit is nou al n uur, waar is die uitslae ??? :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59346 by Ansa_S
Ai Hexy ek voel weer anders omdat ek met altwee swangerskappe nie 'n bfp met die stokkies gekry het nie maar met die bloed. SO ek sal die keer eers gaan vir bloed as ek 'n positiewe toets kry.

Ek dink dis veilig om te se jy is swanger!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59338 by sexy~hexy
LOL Ansa...ek sal glo dis 'n BFP as die bloods so se. HPT's maak my net onseker :dry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59336 by Ansa_S
Sjoe net toe ek wou begin chat kom skoonma vir koffie.

Anje dit is my heel eerste keer wat ek dit waag om beskuit te bak, het die maklikste resep gesoek.

Hexy kinders is baie lief om goed in hul neuse en ore te druk!

IS al saam met jou angstig vir die uitslag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account