file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59200 by Laliek
Strikkie dankie vir daai positiwiteit met my BFP lol!

Slakkie - ek kan dink jy is nou angstig! Ek was ook so gewees en was baie lucky dat AF vroeg gekom het...maar eerste iui het anyway nie vir my gewerk nie! Dit sal eintlik baie nice wees as jou AF oor 11dae kom want dan sal ons dalk tien teen een iui om en by dieselfde tyd doen, maar ek hou duime vas dat dit vroeer kom en dat jou eerste keer sommer sukses is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59198 by Cornel
Anje ek is trots op jou dolla!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59196 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59193 by Strik*kie
OK gaan nou vir 5 minute werk :lol:

Ek hoop dit gaan goed met Kriek se onderhoud en dat sy daai joppie losslaan met baaaaie RRRRRRRR vir salaris!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59192 by Slakkie
Sien jy nou Strikkie jy gaan ook binnekort jou BFP kry ek hoop daar is binnekort 'n kansellasie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59191 by Strik*kie
Ahh ek weet julle sal darem nog met ons chat Nelria ;) Bly dit gaan goed met jou en kiddies, grrr vir die verkoue, myne sit nog steeds, het hoeka gese kan nie glo mens het soveel snol in jou neus nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59190 by Lia
O nee Cornel, moenie fout maak nie, ek is baie positief en gemotiveerd. Ek begin Vrydag my met Fertomid pilletjies, sodra AF weg is, BD ons elke 2de dag vir die volgende 3 weke. Ek gaan definitief OPK's kry die maand en dan sommer elke dag BD oor O tyd. Maar ek is oortuig met die Fertomid behoort ons vinnig reg te kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account