file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59243 by Ansa_S
More of moet ek eerder se middag julle!

WOu probeer opvang, het net Hexy se BFP gesien!!!! Weet sommer jou bloods gaan ook BFP gee.

Ek het vanoggend beskuit gebak so dis hoekom ek nou eers oplog, en darem lyk dit na 'n sukses.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59229 by Cornel
Okay dames,dis etenstyd!

Ek het weer gepieps,mar nou lyk dit of dit gemeng het,sal maar kyk hoe lyk dit as ons terug gekom het van die eetsaal af :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59225 by Tienka
Hel mar julle kan klets, ek het meer as 26bl om op te vang, gaan dit nooit maak nie

Hexy, baie geluk met jou bfp girl, mag jy 'n heerlike swangerskap he

Ek was vanoggend by die dr, hy is baie tevrede met ons vordering, boeta weeg ongeveer 3kg en sit nog lekker knus hier in my pensie. Ek sien die dr weer oor 2 weke dan gaan hy internal doen - blegh!!

Nel, shame man arme Xen, hoop hy is gou gesond!!

Ek gaan gou probeer opvang, weet iemand hoe dit met G gaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59223 by Tienka

16 years 3 months ago #59222 by Tienka

16 years 3 months ago #59219 by Slakkie
Plesier Strik!

Lalie- Dankie en ek hou vir jou ook styf duime vas die die volgende een 'n groot sukses is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #59212 by Lia
Strik, by watter FS gaan jy? Hoop jy kry sommer gou 'n kansellasie. Miskien moet jy bel en hoor of daar nie al een is nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account