file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59325 by sexy~hexy
En waar is almal nou?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59304 by sexy~hexy
Sal nie weet nie Mommy :D Net bly dis uit, was seker nie eens 10min by spesialis nie.

Ek het so kwart oor twaalf bloods gedoen, hulle se dit vat so 'n uur as hulle dit kan optel anders moet dit weggestuur word :dry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59301 by Mommy2Monster
hallooo rakker! bly ons sal jou nie wegjaag nie, jys meer as welkom om saam ons te chat....ek sweer dis die eerste keer wat ek jou sien post hehe :silly: :silly:

hexy goeie hel ek wonner nou net hoe lank het j die draad daarin gehad...van nog voor julle agtergekom het. hoe lank was dit? en wanneer kom jou bloods???

wow tienks, boeta is lekker gewiggie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59284 by sexy~hexy
Ahoi almal

Ek is weer terug. Spesialis het die ding uit Jayden se oor gekry, nogal die neutral draad 'n stukkie van in sy oor :D Hy het hom sommer drie stokkielekkers gegee :D

Gou gegaan vir bloods...EINA :S Dis nie leka as mens nie are het nie, het toe op my pols 'n aar gekry. Jayden het sommer vir sy mamma een van sy stokkielekkers gegee, toe raak ek amper emosioneel :D

DH wag ook net vir die resultate van die bloods, hy se hy wil vir die hele wereld vertel :) Hy bly spot met 'n tweeling :dry: Verbaas my om te sien hoe emosioneel hy is oor die storie :) But in a good way.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59267 by Tienka
Hey Anje, jou ml al beter? Jip boeta gaan 'n lekker gewig wees wanneer hy eventually sy verskyning maak :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59261 by Lia
Hi Tienks, wow boetie groei mooi !!

Hi Ansa, yum, ek is self lus vir tuisgebakte beskuit. Dis nou iets wat nog nooit self gewaag het nie.

Geniet julle dag dames, ek moet gou 'n paar goedjies klaar maak voor die dag verby is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59260 by Tienka
Ek gaan nou groet, dis maar stil hier vandag.

Nel, as julle 'n kuier reel, moet asb nie van my vergeet nie. Ek sukkel met die bleddie 3G - bly my afgooi!!

Moet nou biekie gaan huis aan die kant maak, my oc is met verlof hierdie week - sug

Julle moet lekker chat verder!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account