file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68271 by klippie
Wie moes oor die naweek toets -ankia en strikkie...wie nog?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68270 by klippie
Slakkie, eet 'n nartjie en drink 'n koppie rooibostee - dalk help dit vir AF?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68267 by Cornel
Halo aan almal wat ingelog het!!!!1

Slakkie ek kan nou regtig nie meer wag nie ~ Nog net 2 weke en 5 dae!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68264 by Slakkie
EK gaan gou badkamer toe hol om te kyk of AF al hier is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68263 by klippie
Slakslym sorry oor die BFN! So wanneer begin jy IUI?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68261 by klippie
Okay, so my scan was vanoggend - daar is 3 follicles wat behoort reg te wees. Ek moet dr 13h00 bel vir my bloeduitslae, dan sal hy vir my sê of ek nog 'n menopur inspuiting moet kry. O ja, die van julle wat gevra het - die bloedtoetse is LH en E2. Ek het so bietjie gegoogle, en dit lyk my die dokters werk op 'n formule met die E2 wat 'n verhouding met die grootte van die follikel per 100ml bloed - of so iets. En het het vir Charlaine raakgeloop gister met die inspuiting en vanoggend se scan en bloods - sy is regtig gorgeous mooi en maer, met so plat magie, phew. En baie oulik ook. Sy't my actually herken (weet nie hoe nie), en toe beleef ek 'n Nelria oomblik met Slakkie - ek weet eers nie wie is die girl nie, baie agterdogtig, maar die pennie het gou-gou gedrop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68259 by Slakkie
More more julle!

VB sterkte vir julle!

Hoezit Nel!!!

Anje - Ek hoop daai eiertjie word die maand gevang!

Cornel - Een van die dae kan jy julle tasse begin pak!

Tienka - Klou daai oukie steeds?

Ella - Baie bly vir julle PVA!

Strikkie het jy al getoets?

Hoezit aan almal verder!!!!

AFM: My ticker sal seker nou nou oorslaan maar is vandag op CD28 en wag vir AF. Sy sal vandag opdaag....uaghh! Ek het geen simptome nie en het getoets BFN :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account