file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68257 by Cornel
Ai so jy het dit ook maar nie maklik gehad nie!

Nelria,gaan maar net en se dankie vir die 2 gesonde kindertjies,julle is baie geseen!

Wag laat ek my regruk!!!!!!!!!! Hierdie baba gaan sit tot volgend jaar FEBRUARIE!
Inteendeel die swangerskap is heel anderste as die vorige 2!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68255 by sexy~hexy
VB jammer om te hoor van DH se niggie, was sy getroud, kids?

More aan al die ander :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68252 by klippie
More dames!

VB - so jammer jong - sterkte daai kant! *hugs*
Anje - hoop jy voel gou beter - julle bd klink belowend - ek hou duim vas!
Ella - great nuus! So bly jy is positief oor julle pva!
Al die ander girlies - hallo!!!! Sal nou post oor my scan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68247 by Nelria
cornel ai tog dis soooooooo aaklig om te wag vir tyd om wee veilig te voel maar jy sal sien ons almal se babes werk uit soos beskore

toe ek my 1ste verloor met ektopies toe word ek in hospitaal wakker met 1 eierstok WOW ek was soooooooo kwaad want ek gedink my kanse 50% minder maar sowaar 2 weke later weer preggies toe moes ek ook tyd ombid en hoop die maak dit in - ja toe ek dink dis veilig na 12 weke moes ek op 16 weke hoor ek is high risk down syndrome WOW wee gewag en risk van nog kind verloor nou ja toe weer fine

net toe ek dink alles is veilig toe kom lea prem en toe moes ek ICU ombid en toe huis toe met baba en ja toe 6mnde van koliek en amper mal word maar vandag is my prinses al 19mnde e die punt van my hart

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68243 by marie r
Môre almal.

Sexy, hoop jy voel gou beter. Dalk moet jy maar die dokter bietjie besoek. Dit kan tog nie skade doen nie. En moenie spot nie....

Ella, dit klink of julle afpsraak heel goed gegaan het. Ons wag vir 'n volledige update.

Anje, ai tog oor die verkoue. Ek's nou al vir ' week siek en daar's niks wat my dokter of die apteek vir my wil gee nie. Ek kan panado's drink en dan Cal C Vita. Hoop dit waai oor, maar pas jouself op hoor.

VB, sterkte vir julle. Julle is in ons gebede. Sy was nog so jonk.

AFM: Vandag al 8 weke & behalwe vir die verkoue & moegheid voel ek goed. Nog geen teken van MS nie.

Lekker daggie vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68238 by ella~bella
VB, jammer om te hoor van DH se niggie. Dis altyd erger as iemand so jonk met kanker weggeneem word.

Sterkte vir julle.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68236 by Cornel
Nelria,ek is nou vreeslik angstig om huistoe te gaan,sjoe ek wil nou net weet of die baba okay is.....want vandag is ons mos 6 weke....en ai die ongeluk tref my altyd op die tyd! Maar ek bid baie hard dat die baba klou en gesond sal wees.....dis nogal 'n gevoel jy ek nie vir een kan beskryf nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account