file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67969 by Tienka
Flip julle praat gans te veel ek ganie eers probeer byhou nie.

Hoop dit gaan goed met almal, ierdie kant is nie te veel klagtes nie. Ek is moeg en seer, was te besig die afgelope paar dae, gaan more saam met Danielle Eclipse kyk en dan probeer rus die res van die dag - yeah right, daar is nog te veel wat ek wil doen.

Ek sal julle Maandag sien, sal probeer deur die dag inlog sodat ek julle darem kan sien en nie so met myself praat nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67951 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67950 by Driekie
Tata - Baai jy - lekker nawekie hoor!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67946 by Strik*kie
Driekels ek gaan groet, gou my tafel opruim.

Jy moet lekker aand het en geniet die sushi en pelle en games more hoor.

:kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67940 by Strik*kie
Ja ek glo jy sal pootuit wees, ek gaan more laatslaap en dan op my tyd lekker brunch vir my en dh maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67937 by Driekie
Nee kyk - ek is moeg - drie naweke nou in n ry gewerk oor my assistent met verlof was!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67935 by Strik*kie
So jy is more af, ag lekker, ekke ook maar met die ou wat weg is sal ek dalkies net draai maak om te kyk of cope di ander 1.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account