file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68328 by sexy~hexy
Klippie, gewone dr afspraak. Maar net kyk dat als ok is, was 4jr terug swanger so kan nie al die pyne en skete onthou nie LOL Gynie afspraak eers die 21ste. Dalk doen dokter vandag sommer 'n gewone scan...ek hoop so fxfxfx

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68325 by klippie
Sherbet Charlaine, goed jy sê my! My oë is so gefokus op sy sonar skerm - ek check hom nie altyd uit wat sy kop en skouers is nie! Eeeew! Sal bietjie dophou! Ja, hy is ook nie Mr Personality nie hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68318 by Mommy2Monster
More girls!!!!

sjo julle was omtrent besig! ek voel of ek niks weet nie!!!

VB sjoe dis jonk! sterkte en dink aan die familie en julle is in my gebede.

sterkte vir die van julle wat die week moet toets! fxfxfxfx vir nog 'n paar +'s!!!!!

Halloo nel, hoe het boeta toe reageer op die meds? is daai ou snot neusie al beter?

Morgs/GB how goes dit met die nuwe toevoegings????

Tienks...tik tok tik tok...juo dae word nou vinnig minder!

en die anner fairies hello!! ek het steeds MS so ek is saam julle op daai een!

AFM: ek is vandag 34w!!!!! en ek gaan 13:15 dr toe vir 'n check up. ek kan nie wag om die mannetjie te sien nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68313 by Lia
Ai Hexy, sterkte jong, ek is baie bly dat jy maar liewer dr toe gaan, mens kan nooit te gerus wees nie.

Ai Marie, shame ek kry jou so jammer dat jy nogsteeds siek is. Ek het nou gemmer en heuning tee begin drink, dit help blykbaar, sal in 'n dag of wat sien of dit help.

Strikkels, ek hou nogsteeds duim vas dat AF wegbly. fxfxfxfxfxfxfxfxfxfxfxfxfx

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68311 by Nelria
slak howzitttttttttttt girl - luister jy weet mos aug is jou tyd so dont stress girl :)

cornel dis die attitude girl :)

klippie en charaine super nice vir so saam saam enjoy :)

anje - nog nie gesond xen se slym sit nog en lea se neus is constant sy het gisteraand gepuke ook maar dink dit was ice-cream op lee maag se skuld grrrrrrrrr

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68310 by klippie
Aggeneer hexy - dr afspraak of gynie afspraak? Ai jai, hoop nie dis ernstig nie.

Ek weet nie wanneer my 2ww is nie - sal eers 100% weet as ek weet wat my inseminasie is - dit sal donderdag of vrydag wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68307 by klippie
LMGA @ Slakkie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account