file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68306 by ChaNa
Jong Dr het gese enige tyd van Donderdag af as alles goed gaan so ek hoop so. My eiertjies groei baie mooi en vinnig. Was gister met 1ste scan en vandag alreeds baie groter as gister.

Maar hierdie Dr is anders. Hy steek omtrent sy hele kop daar onder in as hy die sonar insit ens jy behoort te weet wat hy als doen.. Dis soooo anders as wat ek met ander drs beleef het lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68303 by Slakkie
Strikkie - Ek wag ook vir AF maar ek kan voel sy is oppad.

Anje - IUI in Aug WHOOOOHOOOO!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68301 by sexy~hexy
Hi julle

Sterkte met julle IUI roete Charlaine en Klippie...wanneer is julle 2ww?

Ek het vir vanmiddag 4uur 'n afspraak gekry, die pyne is regtig seer en onaangenaam, voel ek kan net huis toe gaan en onder 'n kombers gaan sit met 'n warmwatersak :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68299 by Slakkie
daars juis 'n pak nartjies by die huis en rooibostee.....maar dan as jy gaan pp gaan dit naderhand soos 'n orosfabriek ruik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68298 by Lia
More more dames, hoop dit gaan goed met julle almal !!

VB - sjoe, maar sy was jonk. Sterkte vir julle almal.

Cornel - Julle tyd word ook nou minder ne. Moenie bekommer nie, bly positief en bid vir baba. Third time lucky !! Ons glo en vertrou baba gaan nog laaaank sit !!

Ella - Wil net weer se baie geluk met die uitslae. Ek is baie bly vir julle part !! Julle twee strepies is nou nie ver nie.

Strikkie - waar is jy? Het jy getoets?

Ek wonder of Ankia al getoets het, iemand iets al gehoor?

Hi Nel, is kids darem al amper gesond?

Klippie, whooohoooo, 3 nogal, dit klink baie goed !!! Ons hou duim vas dat IUI werk. Lekker toe ontmoet jy vir Charlaine, ja, sy is baie oulik, lank en mooi.

Slakkie, jammer vir die BFN jong. Wanneer begin julle met die IUI, of is dit nou IVF. Skies man, kan nie onthou wat julle gaan doen nie.

Sjoe, hoop nou nie ek het iemand gemis nie. Hallo aan almal anders !!!!

Kan nie wag om van Dassie se scan vandag te hoor nie !!

Julle moet 'n lekker dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68297 by Strik*kie
More julle

Hoop julle het lekker naweek gehad.

Klippie fxfx

Ella bly jou afspraak was nice en bly jy het no pva.
Gaan vandag bietjie besig wees met my werkies, so chat later

Wag nog vir af maar dink dis oppad :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68295 by klippie
Slakkie - nartjie het vitamien C wat die ouvroustorie is dat dit mens help bloei, en rooibostee trek al die water dat 'n mens gereeld moet gaan pp.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account