file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68365 by Cornel
Ag mamma!!!!!!!!! DH wil nog nie he ek moet iets koop nie,miskien as ons nou sien als is 100% sal hy nie meer so keer nie!

Ek het darem al 2 Mickey Mouse pakkies wat ek gekry het met my 1 swangerskap!

Ek weet ook nog nie hoe ek moet koop nie,DH het vanoggend gese dis 'n seuntjies ~ omdat ek so :X word! Ek is nog nie heeltemal seker wat dit is nie... :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68362 by Morgan
Hello julle

Sjoe maar ke het vanoggend gesukkel met moomie!!!

Charlaine en klippie dis so cool dat julle deur als so saam saam gaan... hoop RERIG dat julle saam saam deur n baie gesonde swangerskap ook sal gaan!!

Slakkie... jammer oor die BFN... maar dis ook amper jou tyd vir daai BFP

Cornel ek dink die rug slaap word eers later n probleem wanneer baba se gewig op daai hoof slag aar (of whatever dit is) druk. Dis dan anyway gevaarliker vir ma as baba.

Hexy verstaan ek reg gan jy vandag gynie toe? of watse afspraak praat jy van?

Anje dit suck dat jy en DH siek is, hou maar aan met julle BD, julle is al amper daar!!

AFM: Carli het nog n aand deur geslaap van 10 tot 6!! so ek kry lekker baie slaap in.

Was gister weer by Joli om weer te probeer fotos neem. Ai my kind wou net mooi niks weet nie! as mens haar neer sit dan skree sy, sy hou niks van kaal wees nie. Arme Joli sy was so geduldig ons het darm n paar mooi fotos geneem gekry.

Dan moes ek ook die naweek gan koeler klere kry vir Carli, sy kry vreeslik gou warm, die arme baba het heat rash gekry en sy sweet so dat haar hare pap nat is!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68357 by ChaNa
eks bang hy vloek my lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68356 by sexy~hexy
Nel, Jayden was ook 'n Nov baba, en dit was so warm daar in Rustenburg, hy het rooi geword met ligte winterskleertjies aan, ek het hom daardie Desember met tye in sy doek laat le!

Ja Cornel, goedjies soos handdoeke en kombersies, en as ek 'n babygrow of ietsie op special sien koop ek dit. Het sover een handdoek (groen lining), een babygrow (wit met pienk teddy), een hoedjies met socks (pienk winnie the pooh) en dan een naelstelletjie (ook pienk winnie).

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68349 by Cornel
Dankie Nelria.....dis nou net gemakliker om op die rug te slaap......voel ek druk iets vas as ek om my sye le.... Lekker shop ~ wens ek was jy!

Hexy ~ koop jy al baba goedjies?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68348 by Nelria
hexy - nee as hulle so klein is soek hulle hitte irrelevant van buite temps - hulle word mos toegedraai in bersies vir 1ste 2mnde in anyway - lea was nov baba en ek was nog steeds deur hospitaal gewwys om haar te swaddle - eers van so 3mnde af het ek haar in nappy laat le vir afkoel

so maybe koop maar net die towelling babygrows en lgte receiving blankets en nie te veel van enige iets en los tags aan dan kan jy omruil as nie werk nie :)

ok chowwwwwwwwwwwwwwwwww

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68346 by Lia
Charlaine, Eeeeuuwww, hy moet verseker handskoene dra, jy weet nie wat die vorige vrou gehad het waarin hy sy hande gesteek het nie. Miskien moet jy vir hom se jy verkies dat hy handskoene dra.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account