file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68228 by Nelria
hexy - die bloei na die tyd is maar selfde tyd vir my gewees so 2 dae se heavy dan soos af vir nog 4 dae dan spotting tot nou toe 4 weke - normaal wwas ook so :) as for af ek borsvoed so weet nie wanne gaan dit wee kom nie :)

cornel - whooooooooohoooooooooo vir huis toe kom

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68227 by VB2010
Dankie Cornel

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68226 by VB2010
Sien nou ek is op dag 29, so woensdag of donderdag is AF dag (of nie) het geen anderste simptome nie so ek dink ek is weer uit die maand, boobs is seer soos gewoonlik, bietjie moody soos gewoonlik, so sal maar wag en sien

bye bye vir nou

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68225 by Cornel
Goeie more VB

Jammer om te hoor van jou DH se niggie!
Kanker is maar 'n ou aaklige ding......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68224 by ella~bella
Hallo almal!!!!

Ek gaan nie eers probeer opvang nie, maar gelukkig het Anje my op hoogte gehou van almal se goeie nuus!

So kom ek te lees van 'n fertiliteits kliniek in die Kaap wat ons kan help... ek bel toe, wil 'n afspraak by die prof kry, maar uit die 3 dr's wat daar is, is daar net een. Gelukkig kry ons 'n afspraak by hom.

Ek is vandag dankbaar dat hy ons gesien het, want hy is die mees menslike dokter wat ek al tee gekom het. Dis net te amazing!

Elkgeval, hy het vir manlief aanvullings gegee aangesien hy baie sterk voel oor anti-oksidante. Die amazing ding van al is dat daar hoe sukses rate is met sy behandeling.

Ons gaan nou oor 3 maande terug om dan IVF te doen na die biopsie, as ons nie vanself swanger raak nie.

Ek voel so ryklik geseend met so 'n ondervinding! Dis net amzing verby! Prys die Here!!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68223 by Nelria
aaaagggggggggg vb dit is aaklig soory girl

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68222 by VB2010
More julle

Het nie opgevang nie so ek hoop nie ek het iets gemis nie

Gaan die week ook min hier wees, maar sal probeer inlogg en so aan as ek kan

Ons het maar 'n kakkerige naweek gehad, hubby se niggie is gister oggend skielik oorlede, sy was maar 30 jaar oud, hulle het borskanker in Mei gediagnoseer en die knop verwyder, sy het een keer chemo gehad en moes nou weer gaan vir chemo, het saterdag aand inmekaar gesak en is hospitaal toe, gister oggend toe kry ons die nuus, ons dink die kanker was baie verder as wat ons besef, haar ma veral vat dit verskriklik erg

AFM - kan nie onthou op watter siklus dag ek is nie, so sal maar AF uitwag die week, rustige week vir julle verder

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account