file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67933 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67932 by Driekie
AHAHAHAHA - ek dink ons almal het n naweek DRINGEND nodig!!!!!!!

Gelukkig laai ek nie more trok af nie (mos elke 2de Saterdag my beurt om vir daai uur en n half in te kom) - half8 tot 9 - en dit suck!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67931 by Driekie
HEHEHe ek al weer dof - die company vir wie ek werk se naam pryk heel duidelik op my e-mail!!!!Na-duhhhhh!!!!!!!!!! :blink:

Hehehe vir jou gefluit Strik!!!!!Wink-wink

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67930 by Strik*kie
Jy sien praat van dof :lol: ek is so deur die weer, het gesien jy het hallo gese toe dink ek daaraan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67929 by Cornel
Ek glo dit ook!

Strikkie,ek glo nie dis Charlaine wat gegroet het nie,dit was ek!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67927 by Driekie
Tata-baai Cornel!!!!!Lekker aand en naweek!!!!!!

Ek loer gou Strik...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67926 by Strik*kie
Ja dis nie lekker as jou kind siek is nie. Maar mens kry krag van Bo af, glo ek!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account