file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58028 by sexy~hexy
Klippie, moenie vra nie, daag net daar op en gooi een m0erese scene, voor almal wat daar sit en wag, so erg dat die dokter uitkom. Help nie jy wag vir haar nie, daag net daar op en dring dan sommer aan om die dokter te sien.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58027 by Strik*kie
Ok nadat ek al die lagtrane afgevee het kan ek nou reply. hhaaaaaahhhaaaaaaaa :lol: dis so snaaks, picture daai vrou met vuvu in haar hol. :lol:

Cornel en Hexy whooohoooooo bly AF nog nie haar gevreet gewys nie FXFXFXFXFX

Kriek well done vir die bd, ek doen ook die le en aantrekding in die winter, in die somer los ek sommer. ;)

Halloo aan al die ander!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58023 by sexy~hexy
Goeie more Strikkie, het jy ook besluit om ons te vereer met jou teenwoordigheid :D Hoe gaan dit met jou BD marathon :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58022 by Cornel
LOL! Vir mans PJ'S ~ Goeie plan Klippie!

Klippie onder watse forum is CHECK MY SIGNATURE ~ want ek het jou nou heeltemal verloor ~ "BLONDE"-Congo Brein!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58021 by Strik*kie
More more

OMW ek het my nou so gelag dat ek skoon vergeet het wat ek wou reply op almal.

KLIPPIE dit is sooooooooooo snaaks, jy het sopas my dag gemaak :lol: :lol: As ek kan raad gee moet vuvu eerder nie blaas nie whaaaaaaaahhhaaaaaaaaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58020 by Nessie
Hallo!!

Wooohooo Hexy & Cornel, ons hoop sy bly vir nog 9maande weg!!

Cornel, drink groen alwyn vir jou maag en kry dalk vir jou Preperation H, dis ook baie goed vir hardlywigheid, ek’t self so 2 weke terug baie gesukkel. Dit sal ook help as jy elke dag yoghurt of papaya eet.

Ai Nelria, ek hoop boeta en sussa word sommer gou beter! Strongs!!

G, ek hoop De Nys voel ook gou beter!

Hi Klippie, gaan donner die vrou oor haar kop! Skuus ek raak sommer kras.
LOL, ek is mal oor jou signature!!

AFM - Was toe vanoggend by die Lab vir bloods toe se hulle vir my ek was nie veronderstel om iets te eet nie en dit nadat ek gister gebel het om dit te bevestig... gggrrrrr... maar gelukkig kan dit nog more gedoen word so ek is baie bly. Dinge raak darem weer beter by DH se werk, ons hou net aan met bid vir genade!

Het net gou ingeloer, sal moet hol om ander werkies te doen.

Chat nou-nou weer!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58018 by klippie
Hexy, ek is raadop met daai vroumens - ek het haar gevra of ek iemand kan stuur om dit te gaan haal, toe sê sy nee, sy is besig om dit te faks ek behoort dit oor 10 min te hê. Wel, dit was 'n 1/2 uur terug......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account