file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57993 by Cornel
Ag genee Klippie!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Nou wat is daai DAME se storie nou weer?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57991 by klippie
He he Cornel - jy raas te vroeg! Jy moet darem 'n mens kans gee om ietsie te tik nadat mens ingelog het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57989 by Cornel
;) Klippie, loer jy vir ons?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57987 by klippie
Hallo Dames!

Raai wat? Ek het nog steeds nie die %#*@*%%$ hospitaal vorm vir Donderdag se operasie nie!

WWWWWWTTTTTTTTTTTFFFFFFFFFFFFF?????????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57983 by Cornel
LOL Kriek, ek weet nie,eerlik gese EK IS VREK BANG!!!!!! Ek wil graag Saterdag toets,maar DH se ek moet wag tot volgende week............wat nog 'n eeu ver is!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57982 by Lia
Skies girls, moes nou nou aflog, ek hou duim vas vir julle 3. Hoop ons kry goeie nuus !!

Hi Nel,shame man, hoop boeta is gou beter.

G, Sterkte met die ogies jong. Ek het ook al die piep doek storie gehoor.

'n Groot deel van die dag is al verby en ek het nog nie eers die begin met wat ek eintlik moet doen nie. Nog heeltyd besig met ander werk en kliente wat hier in en uit hol. My baas het darem 'n funksie van 13h00 af, dan kan ek hopenlik my goed op datum kry. Ek wens hierdie volgende 2 weke gaan gou verby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57981 by sexy~hexy
Hiya Kriek, hoe vorder die BD Marathon?? :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account