file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58052 by sexy~hexy
Klippie en wat se jou huisdokter?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58044 by Cornel
Girls,Nessie het gese ek moet groen AALWYN drink vir my maag...........ek het aalwyn kristalletjies hier. Maar nou wil ek weet of dit nie iets sal doen indien ek wel swanger is nie?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58043 by Strik*kie
Klippie, ek sou ten minste 5 vuvu's in haar h@l druk, het jy al jou dr gebel daaroor???? Kan jy nie orto se selnr of iets in die hande kry nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58041 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58032 by klippie
Girlies ek is vas by die werk, so geen kans dat ek 'n scene daar kan gaan gooi nie......al wil ek hoe graag.

Enigste opsie is om iemand te stuur.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58031 by Strik*kie
Jip Hexy, uiteindelik kom agteros ook in die kraal. he he. DH wou nie he ek moes so vroeg in koue uitgaan nie, so ek het eers my huis bietjie reggeruk.

Met die bd ...... hmmmmm..... wag sal jou nou se....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58029 by klippie
Cornel - die signature is onder elke post van my ...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account