file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58014 by klippie
Ha ha julle girls oor PJ's aan en uit trek! Hier's 'n geheim....Koop mans flennie pajamas by Woolies - baie goedkoper as vrouens s'n en lyk dieselfde, BEHALWE daar is 'n emergency exit voor mos vir die manne se slange. So as al 2 nou emergency exits het dan hoef mens nie PJ's uit te trek nie! Ha ha ha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58011 by sexy~hexy
Ag nee Klippie man, nog geen resultate nie? Het jy al jou huisdokter gevra om te help?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58004 by klippie
Check my signature.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58000 by Cornel
Kriek ek maak ook so ~ Le sommer en trek my pj's aan!LOL

Hexy by watter groep gesels jy nog?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57996 by Cornel
Sorrrrryyyyyyy!;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57995 by Kriek
:blush: Hexy, jong, ons hoop ons doen dit maar op die regte tyd. Moet se, BD is non existing op n Maandag vir ons, weet nie hoekom nie, maar op n maandag gebeur dit nie. Wel gisteraand toe le ek in die bed en voel sulke klein steek pyntjies hier waar ek dink die regter eierstok moet wees, toe besluit ek net, nou is dit tyd en klaar. Het nie eers opgestaan na die tyd nie, net so in die le weer my pj's aangetrek, so kom ons hoop vir die beste ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57994 by sexy~hexy
Die girls op die ander forum wil met alle geweld he ek moet more toets :D Sal maar vanaand by DH hoor.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account