file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56245 by Cornel
Driekie is dit nie VREESLIK seer nie? Doen hulle dit met warm wax?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56244 by Ansa_S
Ek sal my bek@k van die pyn en om daardie gemors skoon te maak sien ek nie kans nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56242 by Driekie
Anje moes mos besluit of sy sou wax of shave vir haar lap en toe se hulle 2tjies dis nie so erg om te wax en dat dit minder raak na n tyd...en dit het dit net vir my geclinch - ek weet veet werk nie met my nie en om vir ure te moet sit en shave en/of trim het net nie gewerk met al die rond-hollery vir Markus nie...so dit het my probleem tjoef tjaf uitgesort - 20mins max en jys vir 3-4weke skoon en reg vir aksie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56240 by Cornel
:laugh: Ansa ~ salon se bed nat piepie :laugh:

:huh: Driekie ek wil ook weet wat het hulle jou verduidelik? :huh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56239 by Ansa_S
Wat het hul vir jou verduidelik???

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56237 by Ansa_S
Driekie jy is baie braaf! Nee kyk ek waks mooi langs die kante en dieper in en verder trim ek met 'n sker, maar alles af...ek sal die salon se bed nat piepie!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56235 by Driekie
Sjoeeee Ansa - jy weet nie hoe lank ek al vasbyt en uithou en en en nie - tot Paisley en Gb vir Anje verduidelik het en toe dink ek net - nou of nooit - en ek is nie een oomblik spyt nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account