file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67898 by Driekie
O nee skuus - ons het nie besigheid daar nie hehe..

My man en sy pa het n besigheid hier wat hulle kontrakteurs vir al die groot Versekerings-maatskappye is.

En dan bestuur ek die tak van n Courier-diens wat in JHB gesetel is hier in Mafikeng - sal jou die naam nou pm...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67893 by Cornel
Driekie watse besigheid het julle in JHB?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67889 by Driekie
LAG ek nou my ass af - hy rol skoon op die grond!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67888 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67886 by Cornel
Toemaar julle ek het net 'n vet BLONDE OOMBLIK gehad!!!!!!!!!Gedink Strikkie praat van my dorp!

Daai oc het nie op haar bek geval nie!LOL!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67883 by Driekie
Ja nee dit is hy beslis hoor!!
Ons courier mos sy goed vir hom van JHB af en die man kan net nie in sy verstand kry dat as hy n trok nodig het vir goed moet hy my voor 10 in die oggende laat weet nie!Sal my klokslag 4uur bel en verwag sy goed moet die volgende oggend hier wees!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67882 by Strik*kie
OMW :lol: dis funny!!!

Ken jy die een:

Vrou loop in supermark, sy vra een van die mense daar "waar is die spray & cook?" Ou se " die psray van die koek is by daai aisle"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account