file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #67907 by Strik*kie
Neee man Cornel, ons praat nou so baie jy kan net nie byhou nie, dis nie dof nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67906 by Driekie
HEHEHEHEHE - ek dink ons moet uitruil!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67905 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67904 by Strik*kie
Dink ek nou daaraan, jy hou nie van die ou daar nie van ons werk en ek hou nie van die vrou hier van jou werk nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67903 by Cornel
O okay!!!!

Jislike maar ek is dof vandag!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67902 by Driekie
Gou vir julle albei die naam gepm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #67900 by Strik*kie
ha ha Driekie vir die koek of die ass? he he he he ;)

Snaaks sy goed kom met julle ons s'n word elke dag afgelaai, wou dit ook stop oor die transport toe se ons no ways dit was ooreenkoms hule kan dit nie nou change nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account