file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55096 by Kriek
Driekie, kom kuier n naweek by my, sal jou gou lesse gee, ek staan bekend as die super bitch in ons kompleks. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55092 by Driekie
Dankie baie!!!Een van ons vriende se nou die dag vir my ek kan nie n bitch wees nie al wil ek...so ek sal maar bietjie gan opswot en dan optree!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55091 by Strik*kie
Mmmmm Tienka daai reseppies lyk baie lekker, dink daai hoender een gaan nogals lekker afgaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55090 by Kriek
Tienka, met daai diet, eet jy jou proteine soos voorgeskryf en dan enige van die groente op die lys ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55089 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55088 by Tienka
Strikkie, dit lyk regtig erger as wat dit is, die kos is baie min, maar mens word nie honger nie. Jy's nie veronderstel om melk te drink nie, maar ek het nog steeds melk in my koffie/tee gegooi. Daar moet ook 5ure verloop tussen etes.

Ek het gewoonlik oor 'n naweek my hele week se etes gekook en gevries, dit werk net soveel makliker

Good luck, ek hoop regtig dit werk!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55085 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account