file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55064 by Kriek
Baai Dassie, lekker aand, sien more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55063 by Kriek
Die van julle wat moet doeke koop, ek sien Dischem het n special op hulle pampers jumbo pakke vir R119-95, en die Pampers Premium care is R129, het nou die dag gesien dis R200 n pak by Pick n pay

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55062 by Strik*kie
Tienka kyk gou pm asb man.

Ok thx Kriek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55061 by Dassie
Okay, ek is oppad.

Morgan, ek wens jou baie voorspoed vir more toe. Ek hoop dis 'n fantastiese dag, kan nie wag om jou kleinding te sien nie.

Tienka geniet jou laaste daggie van werk more en jou verjaarsdag hehe, maar sal jou seker more hier sien.

Aan die res, geniet julle aand. Dis amper naweek!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55059 by Tienka
Nessie, ek het weer gestuur, na jou werksadres toe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55055 by Dassie
Paisley, voel vir my ook verewig tot my volgende scan.

Driekie - Klink of sy jaloers is op jou. Jy moet vir haar sê sy moenie vingers wys tot sy ook kinders het nie. As jy baie lank probeer het sou ek maar aanraai dat jy haar ook ignoreer. Geniet jou lewe en moenie dat een persoon dit bederf nie. Wees maar net vriendelik en gaaf, en as sy skinder en nonsens maak ignoreer haar. Dis bitter moeilik maar sulke mense doen dit net om reaksie uit mens te kry, so moenie dit vir haar gee nie!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55053 by Kriek
En Driekie, dalk is dit ook nie n slegte ding dat die bom moet bars nie, daar het al so 2 keer n bom gebars tussen my en my skoonma, en dan gaan dit sommer baie beter vir n ruk. En as iemand iets te se het oor jou kind, stuur hulle sommer almal, dit is jou kind en jy klink glad nie na die tipe wat jou kind sommer net vir die duiwel sal groot maak nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account