file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #55052 by Tienka
Pais, ek sal NOOIT weer agterlosig wees met my voorbehoeding nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55050 by Driekie
Hai Pais - moerse laaaaang storie - ek het hierbo gepost of op vorige bladsy....dis om van mal te raak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #55047 by Nessie
Woohoo Strikkie, ek is in, solank ons nou nie te lank nee mom swanger te word nie ne! LOL

Het gou Huggles se storie gaan lees, dis ongelooflik hartseer!

Tienks, het my email gepm

Paisley, o nee aarde, sy moet baie guts he!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55043 by Kriek
My mail is nou weer reg Strikkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55037 by Strik*kie
Driekie weet jy ek kan alles vat tot op punt en dan is dit soos bom wat ontplof. Nouja needless to say dit is dan my gevaarstadium :lol: Ek sou pleinweg vir haar se as jy dan nie jou kind goed grootmaak en manier leer en en en, is jou goed ook nie goedgenoeg vir haar nie, sy moet maar plan maak en nuwes kry want jy het dit nodig of jy gaan dit verkoop of whatever. As jy so sleg is in hulle oe is jou goed mos ook nie goedgenoeg vir hulle nie. Skies ek klink soos heks maar kan sulke mense nie handle nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55030 by Paisley
awww moeder julle! Kyk net die ou handjies van my ou bambinotjie!!!! Kan nie dink die ou dingetjie is al 3cm lank nie. Wens ek kon hierdie week weer dokter toe gegaan het. Ai Die wag is soooo lank!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55027 by Kriek
Jip Strikkie, ek kan stuur, maar nie ontvang nie, dink ek gaan gou my pc restart en kyk of dit wil reg kom.
Lol Paisley vir jou vriendin, dit is omtrent n glips daai, maar ja, as ek geweet het wat ek nou weet het ek ook die voorbehoedpille gelos na Divan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account