file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54995 by Tienka
Ag dankie Strikkie maar nee dankie, ek het my beurt gehad, ek sal dit oorweeg wanneer julle probeer vir nr 2 - hoe's daai?? :laugh:

Kriekie, het vir jou gemail maar dit het teruggekom na my toe, daa's ietsie fout met jou mail

Nessie, jou mail het ook geruggekom na my toe

Strikkie, het jy gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54994 by Cornel
Kriek ek het reply

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54992 by Kriek
Wat doen julle girls wat al kinders het vir Vadersdag ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54990 by Kriek
Dis dan n date Strikkie :silly: :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54985 by Kriek
Driekie, ek het net so vinnig gelees oor jou skoonsussie, dit sal my ook sommer vies maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54982 by Strik*kie
Kriek, ek en jy gooi 'n moerse party met milkshakes en slaai. WHOOOHOOOOOOOOOOOOOOO!!!!!!!!!!!! En jy mag maar kom kuier. Die mans sal sommer vir ons part ook drink :lol:

Tienka, jy kan mos sommer weer preggies raak tjoef tjaf!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54981 by Tienka
Ag nee man Kriek, nou maak jy my kwyl vir 'n chocolate melkie - ek drink dit deesdae by die liters :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account