file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54978 by Kriek
En ek Tienka ???? Stuur vir my ook asseblief man, al is ek en diet nie maatjies nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54975 by Kriek
My emails is weer heel geconfokulate vandag, ek kan stuur maar niks receive nie, maak my sommer vies :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54974 by Dassie
Lol Strikkels ek dink Tienka gaan jou iets aandoen.

Geluk met die weight loss Driekie!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54971 by Strik*kie
Driekie ek stem saam jou, sy moet begin verantwoordelikheid vat en nie afhanklik wees van ander mense nie. Ek kan ook net stilbly tot op punt.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54970 by Tienka
STrikkie en Nessie, julle het email, het vir julle die Cohen plan gestuur, laat weet asb as julle dit nie kry nie.

Strikkie, hoe bedoen jy dan nou, ek het dan al klaar 'n boep, nog ene sal ek nie oorleef nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54965 by Kriek
Het jou reply Cornel.
Strikkie, soos ons twee se temps gelyk het toe ek nog getemp het en met ons AF wat altyd so op dieselfde tyd kom, sal dit my nie verbaas as ons nog op dieselfde dag uitvind ons is preggies nie. lol, maar ek se jou sommer nou al, ek gee nie om hoe gesteld is jy op jou privaatheid nie, maar dan kom kuier ek sommer n naweek vir jou, dan celebrate ons met chocolate milkshake of iets. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54959 by Driekie
Ek se jou Tienka!!!Ek is nou al so gatvol vir die hele storie - en dis bitter moeilik om heeltyd die beter mens te wees en nie kinderagtig te wees en terug te kap nie!!!

Ek het ok nou Huggles se b-story gelees.Sjoe julle - gee my sommer n knop in my keel!!!

Bye M2M - geniet dit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account