file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54424 by Paisley
more girls!!! M2M, ek het gelees dit is normaal.

Julle girls moet nie so praat van jul kitskos nie! Ek moet die week bietjie gesond eet. Maar YUM - Ek gaan bietjie daai mcmuffin probeer!!!

AFM: Gaan goed. Simtome stadig maar seker besig om af te skaal. Is so half scary, maar lekker ook!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54421 by Strik*kie
Thx Kriek, is nou daar, met al die kafeine moet mens iewers warmer kry. LOL

Hey marie, lekker kuier jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54420 by Kriek
Hallo Marie, bly jy geniet jou vakansie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54419 by Kriek
Waar's Cornel vandag ? En al die ander. Dink Hexy is by die huis, het gister op FB gesien sy is siek. En Morgan, sy kan seker nie meer wag vir more nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54417 by marie r
hallo julle.
Loer net gou in vanaf my sel. Geniet die vakansie in die berge. Dit is net vrek koud, sien dit is orals koud.
Gb baie geluk met die nuwe toevoeging. Sal probeer lees as ek die naweek terug is.
Morgan sterkte vir more. Dink aan jou. Nou nie meer lank nie.

Met my ga dit goed. Darem nog nie ms nie. Praat weer, hoop dit ga goed met almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54416 by Kriek
:laugh: Strikkie, oor die lippe
Strikkels, jou koffie is reg, ek hou dit warm tot jy hier is ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54411 by Strik*kie
Weet jy Tienka myhuis is so lekker warm want daar het ek tenminste aircons in en kaggel. Maar by die werk is hier nie sulke goed nie, sal eers kry as ons kantore klaar gebou het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account