file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54352 by Dassie
Hoop die 2 daggies vlieg vinnig verby Tienka, jy moet jou ML geniet. Maar onthou om by Moomie te kom inloer.

Sjoe Strikkels dis darem koud. Dit was nou die dag 6 in die Kaap en dit was so vriesend, ek kan nie imagine hoe -11 voel nie!!!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54348 by Nelria
more girls

whoooooooooo hooooooo g so so bly dit was lekker en aangename kraam ek is skoon groen van jaloesie ek loop nou nog hinke pink en alles trek en en en maar nou ja jou man is hier en jy is al by die huis??? hoeveel aande in hospitaal?

morgs - more is die dag girl wow kan nie meer wag vir jou nie :)

tienks het jy internet girl? gaan ons van jou hoor op maternity leave?

maritz - ek stem kan sussie nie by ouma of iemand bly vir die week nie? NICU is nie grap en daai masjiene is hectic en sussie sal nie ingelaat word nie - dan het jy nog keiser ook so jy sal nie met haar kan speel nie - alles gaan vir haar net sad wees verras haar eerder na haar "holiday" met gesonde baba en baie pressies en ma wat op die been is

more aan al jul ander hoop alles is voor di ewind vandag :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54339 by Strik*kie
:lol: Tienka, ja nou kan jy lekker rus vir die laaste paar dae - dis darem 'n maand se rus voor hy kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54331 by Tienka
LOL Hallo Strikkie!! Ek kan regtig nie wag nie, ek is so moeg, het werklik rus nodig voor hierdie baba kom :laugh: Eish, ek raak oud, die lyf willie meer nie :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54327 by Strik*kie
Skies, hallo Tienka :lol: Whoohooo dis nog net 2 daggies vir jou, dan kan jy lekker heeldag net le en chat met ons ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54325 by Strik*kie
Ja Tienka, jy wil nie weet nie, ek het vestlangmout-shirt+trui+jas aan met longjohn+denim met langkouse onder boots. Voel soos eskimo. Was gister heeldag in bed maar DH se vanoggend is bietjie kouer as gister. En ons temps lyk nog so tot Dinsdag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54318 by Tienka
Flip Strikkie, dis is moer koud!!! Is nie so koud in Pta nie, heel draaglik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account