file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54408 by Tienka
Shame Strik, ek is so bly ek voel nie die koue nie, kry nogal warm hier in die kantoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54407 by Strik*kie
:lol: lag ek vir julle Tienka en M2M, het gehoor die klomp se lippe staan so van vuvuzela blaas. ha ha ha. Maar ek dink nie dis julle probleem nie. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54401 by Strik*kie
OMW Kriek no sal ek ook 2x dink vir take-aways :lol: ooeeeeeee gril ek nou.

M2m Nope kan ook nie help nie sorry.

Ek verdrink my ook aan die koffie vanmore, het 2 heaters in kantoor aan en al ekstra trui ook aangetrek. Kriekels, ek sal k koffie vat asb. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54396 by Tienka
M2M, dankie tog dis nie net ek nie. My fanny is so geswel met sulke dik are wat uitstaan, het nie eens geweet die are daar onder is so groot nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54394 by Kriek
Mommy, ek was net so mal oor McD's, maar skuus wil jou nie afsit nie en julle is ver van ons af, my man het nou die dag met iemand gepraat en die ou het n oorkruiper op sy burger gekry, needless to say, maar ek gaan nie weer daar iets koop nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54390 by Kriek
:laugh: Mommy, sorry kan jou nie help nie, kan nie onthou toe ek swanger was nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54389 by Mommy2Monster
kriek eks verslaaf aan MacD's se saussage mac muffin meal MET 'n extra hashbrown...JUMMY!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account