file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54387 by Kriek
Ek is al weer lus vir KFC, ek dink ek is besig om aan twisters verslaaf te raak. lol
lol Tienka, nee shame ek kan dit darem nie doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54386 by Mommy2Monster
more julle oulike vrugbare girls ;-)

dis bleddie koud, maar ek leef nog...gelukkig ken kaapstad nie goed soos minus temps nie!

OK die is dalk TMI...preggie fairies help!
vertel my is dit normaal vir mens om daar onder te swel???? julle ek weet dit klink weird, maar (SORRY AS TMI) my lippies is gewel??? niks anders is fout nie, nie brand, jeuk of enige so iets nie - so UTI en thrush en sulke goed is dit def nie! ek het net agterkom die 'external parts' is geswel????????????? :blink: :blink: :blink: :blink:

EN ek dink my klein sushi het ALWEER gedraai! ek voel hom nie skop by my ribbes nie, ek voel dit in my ve-jj??????? so kom ons hoop hy draai weer terug...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54383 by Goggatjies
dit is vrek koud, ek sit hier onder 'n kombers en die heater is aan
en ek is al lus vir my lunch

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54382 by Tienka
Hallo Nel en Kriek :laugh:

Nel, het darem 3G by die huis, ek sal vrek as ek nie met julle kan chat ten minste 1 keer 'n dag nie. Sal nou nie heeldag kan chat nie, maar sal definitief my gesig elke dag wys!!

Eish Kriek, ek sal sommer spoeg in die koffie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54379 by Kriek
Ankia, ek dink almal se vingers is half gevries, dis hoekom. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54375 by Goggatjies
dit is maar stil hier vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54367 by Kriek
Flippit, lyk my ek word weer rond gejaag vandag, en dit vir koffie, kan nie onthou dat ek aangestel is as teagirl nie, dalk is ek so bietjie demote vir my laaste 2 weke hier.
G, het gou jou storie gelees, en dit is wonderlik dat dit so vinnig gegaan het, weereens geluk. Het ek iets gemis Dinsdag middag, jammer ek het nie eers gegroet nie, maar toe ek op lunch wou gaan toe se die baas ons kan sommer huis toe gaan. Nou gaan ek gou die koffie ingooi, dan kom chat ek weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account