file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53067 by Goggatjies
Kriek
Dit is die tweede maand wat het opk's gebruik
So ek is ook maar nuut in die ding, maar ek het 'n + gekry op die Dischem bracd verlede maand op CD13

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53065 by Cornel
Kriek ek weet nie my eerlike opinie is dat ek nie daarvan hou nie,omrede ek elke keer 'n negatief kry en regtig dit ontstel my nie!
Maar hier is "maatjies" wat al positiewe resultate gekry het.
Verskil seker maar van mens tot mens.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53064 by ChaNa
BAIE BAIE GELUK MET JOU BABATJIE G..Mag hy vir julle net vreugde bring. Dit was omtrent vinnig jy moet ons klomp bietjie leer sodat ons ook so vinnig kan kraam ini toekoms lol.

Nel - So bly dit gaan goed met jou en kiddies.

Morgs - Vrydag is glad nie ver meer nie so GENIET jou laaste paar aandjies se slaap jy gaan dit nodig kry lol.

Tienka - Ek is sooo bly vir jou part dat vrydag jou laaste dag is.

Ek het vanoggend met 'n massiewe seer keel opgestaan so voel ook nie baie lekker nie. Die verkoue vang my.
So as die verkoue nie opgehou het nie gaan ek die naweek se visit na morgs moet skip, maar as dit opgehou het sal ek definitief kom BELOWE.

Ek is 4DPO en my addiction om vroeg te toets kom alweer te vore lol. Maar ek sal eers hier van 8/9DPO beginne cheat en toets lol.
Ekt volgens die triggershot die maand laat geovuleer en eers op CD 16 ovuleer so nou moet ek bietjie langer wag vir HPT.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53063 by Ansa_S
So wat is vanaand op julle spyskaarte? Al wat ek nou al op het is soetwyn, maar nog nie enige kos daarby nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53059 by sexy~hexy
Die laaste ruk is my CM maar aan die min kant :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53057 by Kriek
Ek vra maar net uit oor die OPK's om te weet of dit die moeite werd is, wil nie nou nog geld mors nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53051 by Cornel
Hexy ek dink 'n mens kry verskillende make,ek het ook maar net die pers en blou boksie gekoop...

Ek voel ook so oor my siklus,weet nie of ek OV nie en ek weet ook nie wanneer nie,sien maar net as daar cm is....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account