file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #7285 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Nog 'n dag verby!
Ek kan nie glo die naarheid het my weer getref nie, gister en vandag is ek die heeltyd naar. Aaklig, en dit minder as 'n week voor die einde van die 1ste trimester! Hopelik hou dit op as ek 12 weke slaan.

Hoop dit gaan goed met almal, lekker aand!

Ek sal weer op PF probeer post vir Debbie. Dalk het sy na een van die ander sites toe geskuif.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7017 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Anina, bly jy is hier!

Jy is lucky dat jy vir baba gevoel het. Ek worry net so oor debbie, wonder of sy sukkel om in PF in te kom. ek hoop sy is okay. die simpel verandering het nou net op die verkeerde tyd gebeur.

die dag is darem amper om, yay!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6685 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle!!!
Lekker om julle in die hande te kry! Ek het gedag dis verby vir altyd!

Ons gaan die 4de Mei weer vir 'n scan, dis nog so bietjie meer as 'n week en 'n half. Ek is nou 11 weke en kry ook nou maag...

Ek het Maandag die peanut voel beweeg! As ek bestuur en my sitplek gordel druk op my baarmoeder dan voel ek so nou en dan ietsie daarteen druk. Vreeslik cool!!!!!

Ek hoop Debbie kom ook hier uit, en dat alles ok is, ek bekommer my dood oor haar!

Gerne, jy kan jou ticker se mates verander na metric toe dan is dit in cm in plaas van inches.

File Attachment:

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #6329 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
testing ticker

Nee flip, my ticker se ek is nou 8 weke. ag nee man.

Try weer!

Uiteindelik!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6300 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi ja ek gaan more, maar eers 5uur, so dis 'n lang wag.

Waar is al die ander mammas? ek mis hulle!

Geniet jul dag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #6280 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne - ek is eintlik so geirriteerd met die blog op die oomblik. helse issue om by die goed uit te kom. Ek soek die ou pampers terug!

Is vandag 11 weke....whooo hoooo....2 weeks to go.

Gerne jy gaan mos more? ag lekker, jy moet 'n foto'tjie kom opsit.

Lekker daggie almal.

die res van die girls, how goes?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5887 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Waar is al die November mammas? :dry:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account