file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #11283 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ek het ook 'n kaartjie gekry, nou moet ek net my man ompraat want hy wil nie verlof vat vir daai Vrydag nie. Ai toggie, altyd so sukkel met hulle :)

R400 is eintlik min vir 'n 4d want die hospitaal vra nou R500, dis net nogsteeds baie om te betaal 4 dae voor ek dokter toe gaan :)

Hoekom gaan jou niggie nie eerder vir 'n 4d nie? dan kan sy ten minste sien wat dit is en hoef nie op die pieps toets staat te maak nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11216 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
As enige iemand belangstel in die gender toetsie, hier is 'n link vir een wat R 542 kos. Jy kan dit ook met Ebucks koop. Dis die goedkoopste wat ek sover kan opspoor.

www.wantitall.co.za/Pink-or-Blue-Pregnan...Kit-2-ea__B00183UEGS

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10990 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, ons gaan ook ekspo toe, mens kry 'n gratis kaartjie vir die Vrydag in die baba en kleuter. Jy kan dit ongelukkig nie die Saterdag gebruik nie. Ek het laas jaar R 400 betaal vir daai 4D scan by die ekspo (scary dat ek 'n jaar terug ook swanger was...)

Toe ek vanoggend my Mr Price jean aantrek toe is hy nog bietjie groot, sal maar moet wag tot my boeb en boude bietjie groter raak.

Dit lyk of die sonnetjie sy kop wil uitsteek!!! Yipeeee!!! Ek kry soooooo koud!!

Hoop julle het 'n great dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10960 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Goeiemore almal. dis so lekker om 'n sonskyn dag te he!!!

Pvld. Ek is bly dit gaan goed met baba! Al lekker groot ne!

Anina, ek het ook vandag my Mr Price jean aan en hy sit so lekker. Die maag band is net nog bietjie los maar dan vou ek hom maar op oor my jean.

Ons gaan die 16de Expo toe en het ek besluit ek gaan daar 'n 4d scan doen. Anders hoe gaan ek weet wat om te shop?! :)

Ek het ongelukkig nie meer daai details nie, net die post gesien op pampers daai tyd. Ek weet wel die persoon wat dit bestel het was Belinda Burger, sy was onder die September 2010 groep so as jy dalk daar wil hoor. dalk weet iemand daar.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10823 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Petro, dit is mos jy? Geluk met die goeie scan, my due date vanaf my laaste AF is 7 Nov en die eerste scan het gese 9 Nov, so ons pak rondom dieselfde datum af! My pa verjaar 8 Nov en as dit 'n seuntjie is word hy na hom vernoem, dit sal nogal special wees as hy op oupa se B-day kom!

Ek het toe vandag geswig en vir my 2 Mr Price jeans gekoop! Baie nice! Die een was op special, dit het R39.99 gekos!!!!! Die ander een was gewone prys R139.99, ek dink nogsteeds dis 'n bargain.

Gerne, ek het nie geweet daai toetsies is so duur nie, ek het gedink dis maar dieselfde as die R300 een wat op PF was. Het jy nog daai mense se details? My niggie wil graag een koop, haar man werk in die buiteland en sal nie hier wees vir die vlg scan waar hulle die geslag sal kan sien nie so sy wil graag bietjie vroeer uitvind.

Skapie, Mr Price het ook baie nice truie, ek is 'n sucker vir truie maar het myself beteul vandag, sal vlg keer swig daarvoor.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10771 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Almal

Was toe gister uiteindelik vir 1ste sonar

als lyk perfek. baba is 7 cm lank en 153 hartklop

dok se ek eintlik al 12w6dae, maar sy vat my edd op 8 nov

sy se dit lyk lyk soos 'n boeta, maar wil nog nie met sekerheid se nie

gerne - wag maar tot die volgende scan - dink ook die R900 van dischem is baie, wou dit doen, maar my man ook amper stuipe gekry

anina, ek hoop ons mr price het ook van daai cargo pants. ek mos opi plaas so dis perfek vir my

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #10534 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne - ek stem saam met jou man, wag maar vir jou volgende scan. ek dink dit is baie meer special om dit op die scan te sien. net so bietjie vasbyt.

ek was self gou by mr price in, hulle het die stunningste maternity goedjies. gaan vir my van daai cargo broeke koop, dit is iets wat mens na die swangerskap ook kan dra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account