file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #9808 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi almal!

Gerne, die fotos is awesome! Hoe wonderlik! Ek dink ook daai pie-pietjie lyk soos 'n seuntjie sin... Maak maar vlg keer seker.

Pvdl, bly jy het ons gejoin. Geniet jou scan Maandag! Dit behoort omtrent spesiaal te wees.

Al my krampe is nou weg! Yipeeee! Ek dink dit was maar net die ligamente wat bietjie gerek het.

Lekker naweek vir julle almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9708 by carolsch
Replied by carolsch on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle.

Wow Gerne jou baba is so groot! tyd het omtrent gevlieg.

Sterkte met julle krampe!

PseudoHTML, UBBCode and BB Code
[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9657 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Almal

Uiteindelik is ek ook terug. Het ook lank gesukkel. Pampers suck big time

Ek is vandag 11w4dae. Dis nou natuurlik volgens my eie telling. Gaan uiteindelik Maandag vir my 1STE scan. Kan nie meer wag nie. Sal dan presies weet of ek reg getel het of nie

Voel nog baie goed, geen MS tot dusver, net lekker erge sooibrand

Wow - gerne - jou baie se sonar fotos is sooo oulik.

Anina - ek hoop jou krampe is weg.

Ons praat weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9406 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Baba lyk soos 'n klein spokie ne! Te cute :)

Ek is nou 13 weke 2 dae. Due date is nou 27 Okt. Baba is 7cm lank van kop tot boude en weeg 70gram. Hartkloppie 160bpm.

Baba het rondgebons en omtrent geskop, dis so nice. En ek dink hy was kwaad vir die dokter wat hom so rondgedruk het om hom te probeer draai sodat ons tussen die bene kan sien. Wel my dokter wou nie bevestig wat dit is nie maar my man se dis definitief 'n seun. so klink my ons maak reg vir nog 'n seuntjie, maar dit moet nog bevestig word. So nou praat ons maar van Hendrik-Karienatjie, aangesien ons nie weet wat dit is nie :laugh:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9273 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Oh my word dit is cool.....hoe ver is jy nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9235 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas










Pienk of blou???



3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9182 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Askies ek is so stil. sukkel alweer erg op die site. gaan nou vir jul fotos opsit.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account