file November 2010 Mammas

16 years 6 months ago #5486 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, staan by ons post en dan merk jy dit as 'n favorite. dit sal dan elke keer hier oopmaak.

Ag voetjies, bly jou scan het goed gegaan, dit is altyd lekker om baba te sien ne!!!

Ek gaan weer se, ek gaan Donderdag, yay yay yay :)

Lekker dag almal.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #5352 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne - so dankie vir daai fototjie....nou voel ek sommer baie beter. Toe ek vanoggend opstaan, toe is my maag sommer heelwat kleiner....stres toe natuurlik my gat af. maar soos ek hier sit voor my pc, so voel ek hoe raak hy weer groter. Ek vind ook my boobs is seerder en groter in die aande.

Lekker dag almal, sal seker eers weer later vanmiddag gou inlog.

ek is nie mal oor die site nie, dit vat my te lank om by 'n post uit te kom. en dit irriteer my.

Is vandag 10w6d

Voetjies - so bly alles het goed afgeloop. daai eerste scan is super awesome. ek kan nie wag vir my 13 weke scan nie (ek dink ek gaan seker elke keer uitsien na volgende scan)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #5259 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
hi almal! lyk my die boodskap dat die chat na die moomie-site geskuif het, het nog nie by almal uit gekom nie. Ek is net so ongelukkig dat die Pampers site verander het. Hoekom aan iets verander wat gewerk het...ek kan dit nooit verstaan nie. Ek hoop ons hoor binnekort iets van Debbie en dat dit positief sal wees. Ek't toe my eerste afspraak gehad vrydag en alles lyk baie goed! Was amazing om die hartjie so vinnig te hoor klop. Nou gaan ek weer 30ste. Is more 10 weke en edd 17 Nov. Dalk moet ons weer n post op pampers sit om almal hierheen te "navigate"! hoop almal het n heerlike dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #4656 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
My magie laas week in die aand (baie geswel)



En volgende oggend, bietjie kleiner!


3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #4654 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Ek het ook nog niks gehoor van Debbie nie, en kan glad nie by die ou pampers inkom nie.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #4651 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Ek dink die heel tyd aan Debbie. Ek hoop als is nog reg met haar en baba.

Ek het nog MS, maar ek moet se dit raak met tye beter. Maar anders het ek geen klagtes nie.

Ek gaan eers die 28ste baba weer sien en dit is vir die fetal assessment.

Ek is nou lekker moeg, gaan nou le. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 months ago #4232 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Iemand al iets van Debbie gehoor?

Ag, rerig niks simptome nie. boobs bietjie seer, maar dit is dit. niks major nie. Is woensdag al 11 weke. so nog 2 wekies, dan sien ons weer ons baba....kan nie wag nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account