file November 2010 Mammas

16 years 5 months ago #11983 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Oe het ek julle al gese ek het 'n vroeer afpsraak gekry!!! Jipee.

My afspraak was die 20ste en toe kry ek 'n oop plekkie vir die 12de, 2dae voor ons expo toe gaan!!!

so nou hou ek net duime vas dat ons kan sien.

Wat dink julle verwag julle? het julle 'n voorgevoel?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11974 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Ag weet jy Gerne...ja, dit is nie lekker om te sien wat in die land aan gaan nie. Maar om te stres daaroor is onnodig. Ons moet net elke dag op ons knieë gaan. Hoe meer mense na die Here vir hulp gaan roep, hoe beter gaan dit raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11950 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle.

ek is vanoggend bietjie down oor al die nonsens wat aangaan in ons land. elke oggend sien mens al die opskrifte en dit maak my hart so seer. ek hoop regtig dit sal beter word.

Darem is dit al almper weer naweek, die maand was lekker met al die vakansie dae hoor! ons is lekker bederf.

Skapie, ek vrek oor dungarees, dis dra so lekker, henko het sommer baie. met 'n lekker babygrow onderaan - perfek!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11761 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, jy is lekker agterstevoor met die moegheid! Dit moet nie nou eers kom nie, maar jy moet seker jou share kry!

Gerne, dit lyk my dis net ons en petro en voetjies wat so nou en dan inloer. Ek dink Ashleig het die Engelse groepie gejoin. Dis jammer, maar miskien tel ons later nog 'n paar maatjies op.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11377 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
hallo almal. die doodse moegheid het my oorval. ek het soveel energie gehad die naweek, dit was nie eers snaaks nie. so lyk my regtig my swangerskap werk heeltemal andersom.

die gender toetsies kan jy van 8 weke af doen. maar ek stem saam, as jy vir 'n 4D scan gaan, is dit rerig geld mors om so toets te koop. 'n 4D is soveel duideliker as 'n dokters se masjien.

oor 'n week sien ek weer ons babatjie. het die oulikste outfit by my tannie gekry. so cordroy dungaree.

dit is maar stillerig by die werk ook vandag. so ek weet nie wat aangaan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11319 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
O ja, dis bietjie vroeg. Laat weet ons as sy getoets het!

Is ons net 3 hierso, waar is al die ander girls?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #11303 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, sy is nou eers 10 weke, so ek dink nie mens sal al op die scan kan sien nie. Maar daai toets kan mens van 8 weke af doen dink ek.

Die ekspo gaan aan tot min of meer 8 uur die Vrydag aand (check net op die kaartjie) so ons gaan nie verlof vat nie, ons sal van so 4 uur af gaan.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account