file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #59080 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ai rosie, jammer om te hoor van jou verlies. oumas is so spesiaal. hoop julle is okay en sterkte vir die moeilike tyd.

onder die slegte omstandighede kan jy en jou sus darem kuier ne! iets om na uit te sien.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58948 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo al my maatjies

Sjoe wat 'n rowe week en half
My Ouma was baie siek gewees en is gister oggend oorlede so my hartjie is baie seer vandag. Sy en my Oupa was vir 60 jaar getroud gewees as dit nie 'n bewys van ware liefde is nie weet ek nie.
My Sussie land darm Vrydag oggend van Engeland af en gaan volgende week bietjie saam haar kuier. Dit is so lekker om so saam met haar swanger te wees veral vir die baie vra wat mens het.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58926 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina, ek dink ons maatjies kry te koud om te tik :P

Wats nuus girls? Hoe voel julle en is almal gesond?

Dit is Woensdag, middel van die week! :woohoo: :blink: :silly:

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58695 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle! Waar is julle? Lekker aand!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57882 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Goeiemore.

Hoop dit gaan goed met al die mammas en babas!

lagarbah Welcome, your kids are going to be very close hey, thats nice. I think a close gap is great for them! Are you expecting a boy or girl?

So ons het op 'n naampie besluit (uiteindelik)! Lemke Patterson :)

lemke is eintlik 'n skaar van maar ons hou baie van dit so ons het daarop besluit!!!

Ashleigh, my boep change ook maar so, hang gewoonlik af hoeveel ek geeet het :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57594 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle!

Jitte maar dit is stil hier vandag, ek was die heeldag uit so ek het ook nou nie juis bygedra nie...

Welcome, Lagarbah, you are most welcome to join in. Just excuse our Afrikaans, we have been chatting for a while. I am also on nr 2, and it was also unexpected, but we are soooooooo happy and can't wait.

Ou Claudia skop nou al so mooi, mens kan dit van buite af sien. En pappa is natuurlik mal daaroor want sy skop so lekker as hy sy hand op my maag sit. Ek dink die pa's word eintlik eers deel van die ding hier van 20 weke af as hulle kan begin beleef dat daar ietsie hierbinne beweeg.

Lekker middag (wat oor is...)

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56929 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle.

Ek is moeg vandag, weet nie wat gaan met my aan nie.

Skapie hoe ver is jy nou? Ek dink ek voel my klein ding maar ek is nie 100% seker nie.

My pa kyk vir my gister, hy vra toe vir my hoe ver is ek nou? Ek se toe vir hom amper 20 weke. Hy se nee man kan nie wees nie, want ek het nie regtig 'n boep nie. Daar is dae soos gister wat my boep klein is, dan is daar dae waar dit lyk as of ek 'n bal in gesluk het. Gaan dit met julle ook so?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account