file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #56878 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Welcome Lagarbah....wonder why the english girls are so quiet.

Mine is also kicking up a storm. but only for hubby at the moment. so no one else has felt yet.

nie veel nuus nie. ek begin vanaand met my yoga bal oefen en bietjie strek oefeninge elke aand. ek word heeltemal te vinnig te styf. en het baie nice en maklike oefeninge gekry. so kan dit lekker voor die tv doen in die aande.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56444 by lagarbah
Replied by lagarbah on topic Re:November 2010 Mammas
Hi ladies! Wondering if I could join this thread? Was on an english nov moms thread but not so busy. As u can see pregs with number 2:) edd 13 nov 2010. Unexpected but excited:) unable to sleep now coz baby kicking away:) keep well ladies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56291 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Klink lekker Skapie!! Geniet dit!

Julle moet almal die naweek geniet, en spoil maar daai mans Sondag, al is hulle nog nie almal amptelik pappas nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #56134 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
lekker naweek vir julle almal. ek wil bietjie rus die naweek, en my "baba boek" begin, met die foto'tjies, en notas ens wat ek gemaak het. my rug is omtrent styf vandag.

ons het sondag 'n groot family lunch, sien uit na die groot eet. ek het klaar georganise, dat ek 'n take away ook mag vat, want ek kan net 'n bietjie op 'n slag eet....en as 'n pregnant vrou mos vra, dan kry sy :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55914 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dit was erg Gerne, maar gelukkig is dit verby.

Ons was daai tyd op die Donderdag by die gyni, en toe ons die Dinsdag terug gaan (na behandeling) toe klop die hartjie. My man het later vir ons Bybelstudie groep gese dit was die langste 2 weke van sy lewe (en dit was skaars 5 dae!!)

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55724 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Shoe Anina, ek sal jou glo, dit moes vir julle baie erg gewees het. gelukkig is hy nou veilig by jou, en sussie op pad!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #55695 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, baie bly dat alles goed gaan met boeta!!!!!!! Dis darem so wonderlik om gerus te wees oor alles.

Ek onthou na ons eerste ondersoek met Claudia, toe die doc se alles lyk goed was ons so verslae! Stefan het maar 'n slegte start gehad, sy hartjie het op 8 weke nog nie geklop nie, en natuurlik gaan mens dan maar met gemengde gevoelens gyni toe vir nr 2.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account