file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #60241 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Cookie
Hope your eye gets better soon.
I am so happy for you about the scan and congrats on your little boy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60144 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
more dames.

Ashleigh, ek was vir klasse met henko en dit was wonderlik, mens leer regtig goed wat ander mense vergeet om te noem. julle gaan dit baie geniet hoor. en mens leer ook ander mammas ken.

hi cookie, congrats on the boy! i hope your eye feels better very soon, shame man that cant be nice.
Glad baba is doing great!

Petro, ek kan lankal nie meer op my maag slaap nie maar slaap nog heeltyd op my rug, en soos ek verstaan is dit nie so goed om op die rug te slaap nie. jy is gelukkig as jy nog kan hoor! ek love ook op my maag slaap

hier is 'n foto van my magie, julle moet ook bietjie laai ne!



3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60077 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie - Jammer om te hoor van jou ouma. Baie stekte vir jou en jou familie.

Anina - Baie geluk met Stefan se b-day!

Cookie - Congrats on your little boy. I hope you eye feels better so.

Die suster van kloof Medi-clinic se baby clinichet my gister terug gebel. Ons begin die 10 Augustus met ons antenatal klase. Het julle al voorheen dit al gedoen? Het julle baie geleer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60031 by Cookie
Replied by Cookie on topic Re:November 2010 Mammas
hi everyone...

just thought i shld give u some feedback...

That eye infection, turned out to be a big thing after-all, had to see a specialist yesterday so i'm not a happy mummy right now... my son says i look like a pirate coz i have to wear an eye patch :(

As for the "big scan" I'm so excited... all went well, baby is growing well and everything is where it's supposed to be, organs and all... praise God! And we're having a boy!!!

Now I start shopping....

ps.. I thought I saw, through my one (left) eye Woolies is having a sale... does anyone know and are baby items included?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59997 by stella
Replied by stella on topic Re:November 2010 Mammas
hallo julle

sorry ek is so stil. hoop dit gaan goed met julle almla

ek voel regtig nog nie vir boeta soos julle voel nie. kan duidelik die bewegings voel, maar dis glad nie hard nie, dit voel nogsteeds net soos 'n jelly vis wat nou en dan omdraai. wetie wanneer pappa sal kan voel nie

slaap julle nog op julle magies ? my maag is al huge, maar ek slaap nog die lekkerste op my maag. wetie hoe dit werk nie

lekker dux julle

praat hopelik bietjie more

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59455 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Baie dankie Gerne en Anina

Anina baie baie geluk met Stefan se verjaardag hoop dit is 'n wonderlike daggie vir hom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59270 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Shaim Rosie, dis nie lekker nuus nie! Ek mis nog steeds my oumatjie... Hoop jy en jou sus kuier darem lekker.

Stefan verjaar vandag!!!!! Ek kan nie glo hy word so groot nie! Laas jaar die tyd was ek nog half oorweldig met die feit dat ek 'n mamma is en nou is hy 'n jaar oud.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account