file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #62169 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - geniet stefan se groot part dag more. Moet nie te veel stress nie, geniet dit net :)

Skapie hoe het dit gegaan?

Ek is so bly dis nwk, ek gan more weer dokter toe oor my verkoue stories. Ek hoop ons kan dit
Uitsort.

Ek hoop julle het almal n baie lekker naweek!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61499 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle,

Ek het sooooooooo baie om te doen vandag. Dis Stefan se party more en ek moet nog boksies maak, koek bak ens ens ens...

Skapie, geniet jou scan nou nou, en laat weet ons hoe dit was!

Lekker naweek almal!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61364 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Anina - jou pic is baie oulik.

Ek is weer lekker moeg vandag. So ek le maar rond en doen niks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61059 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Ha ha Anina, jou magie is pragtig! Jy dra baie klein ne. dankie vir die foto

skapie, geniet jou scan more!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #60997 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hier is die magie wat amper nie bestaan nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60981 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, geniet die afspraak more, en moenie worry nie, as die doc nie bekommerd klink nie is dit tien teen een niks.

Ek gaan 5 Julie weer vir 'n scan, my gyni doen mos die fetal ass scans, so hy doen myne asof dit net 'n roetine ondersoek is... kan nie wag om weer vir Claudia te sien nie! Sy het defnitief lekker groot geword in die laaste tyd want ek voel haar baie meer.

Ek het nou nou 'n foto geneem, maar julle gaan vir my lag want die magie is nou weer weg... Sal dit opsit dan lag julle maar lekker vir my skyn pregnancy!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60977 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie sterkte vir more dit gaan great gaan. Ek dink die Kaap se weer tas jou dalk aan vandag ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account