file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #63955 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Gerne, ek het laas op 20 weke begin swel so eks baie lucky dat dit my die keer nog nie getref het nie. Jy moet maar ook vir jou van daai kouse by Dischem gaan soek, dit werk regtig. Jy trek dit aan en 'n halfuur later het jy weer enkels!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63906 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
hi julle

Ashleigh, hoe voel jy vandag? het julle al gedink wat julle gaan doen?

gister toe se iemand ek moet ons gunsteling name in 'n hoed sit en laat my seuntjie een trek, ek dink dis 'n oulike idee!

kan julle glo ek het al begin swel. ek het gister vir die laaste keer my hoehakskoene aangehad want gistermiddag toe sit dit so styf dat ek nie kan loop nie. So dis 'n size groter plat skoene vandag en sal dit wees vir die volgende 4 maande. :huh:
Ek is regtig baie verbaas dat ek nou al begin swel het, this time it hit me HARD! LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63675 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Ashleigh, wat daarvan as jy dink aan wat jy wil he die naam moet beteken en dan so om vir iets soek? Dan soek jy die betekenis op en kyk watse name kry jy.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63453 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
die was my lysie:

Dechen, Adané and Zalika

Kylie Danté Zané Zanté Kayla libby lilly Luné Kara Karla mia kiara kalika keeley

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63439 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
ag shame ashleigh, ek verstaan presies hoe jy voel maar soos anina se, as hulle nie van Hermione hou nie - gaan hul dan van enige ander volksvreemde name hou? Dit is dan reeds uniek.

My swaar se dogtertjie se naam is Ezara. Almal het voor haar geboorte gese wat de hel dink hulle dis so 'n snaakse naam. nou pas die naampie so mooi by haar, en dit beteken prinses so dis so mooi. kan nie dink dat sy 'n ander naam moes kry nie :)

ek het Timika gehoor die naweek, hulle noem haar Mika.

Dink aan 'n paar vreemde name en noem dit vir jou familie, as hulle nie van een hou nie dan weet jy jy is doomed en sal net JOU gunsteling moet vat. dis tog jou kind! Sterkte girl.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63294 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Julle wat so stres oor die name. Dit bly julle keuse. die familie sal eventually gewoond raak daaraan. Ek is deur dieselfde met die naam...maar my ma raak nou gewoond daaraan. my man is engels, so ons besluit op 'n engelse naam. sy familie love dit, en my familie is so half skepties daaroor. maar ek het dit net geirriteer. en my ma begin ook nou van die naam hou. dit is nie die familie se kind nie, dit is julle kind.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63243 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Jy is reg, dit maak dit baie moeilik. Hoekom hou jou familie nie van die naam nie? As dit is omdat dit vreemd is gaan hulle ook nie van enige ander vreemde name hou nie... As ek aan iets mooi dink sal ek jou se.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account