file November 2010 Mammas

16 years 3 months ago #60825 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie - sterkte vir more. Alles sal goed gaan. Ek kan nie wag vir myne nie (2 Julie). Ek wil ook finaal weet of Hermione, Hermione is. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60811 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
hi almal. ek het sommer nie 'n lekker dag nie. wil net die kussing oor my kop gaan trek. voel maar net bleeeh vandag.

Ashleigh - oor die maag wat groter en kleiner is. dit hang af waar die babatjie lê. partykeer lê hulle agter, en partykeer voor. ek dink veral tot en met jou 2de trimester

Gaan more vir my fetal assesment. dit is vroeer geskuif, daar was iets wat hoog was met my bloods. die dokter is nie so erg bekommerd nie, dit is maar net pre-caution, dit is al. en dan sal ons ook finaal weet of Rebecca 'n Rebecca is.

My afspraak is eers 13:30. so sal seker eers so 15:00 vir julle kan kom update.

My ma gaan ook saam, sy is uit haar vel van opgewondenheid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60587 by Cookie
Replied by Cookie on topic Re:November 2010 Mammas
thnx all Nov mammas 4 the kind words and encouragement... I'm beside myself at this moment!!

Enjoy the rest if your day!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60325 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, ek is ook maar klein. Ek het nou 'n boepie maar dis kleiner as wat ek verwag het. Maar met Stefan het ek bitter min gewys tot heel aan die einde, toe het ek 'n moerse boep! Maar ek dra net vorentoe, mens kon met Stefan glad nie van agter af sien ek is swanger nie, nie eers aan die einde nie. Hopelik is dit die keer weer so.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60274 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
LOL Rosy, maar jy is so klein, jy gaan seker net 'n ou ertjie he op jou einde! :)

Anina, die dokter het dit ook vir my gese, hy se jy sal gou weet as daar iets fout is want jy sal sommer wakker word.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60266 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne jy lyk stunning almal vra my of verbeel ek my dat ek swanger is want ek het nog net so klein maagie wat mens baie mooi moet kyk om te sien.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60245 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle!

Dankie vir die geluk wense Ashleigh. Ek dink dis baie goed om vir voorgeboorte klasse te gaan. Ek was nie met Stefan daarvoor nie en het toe regtig nie genoeg geweet van wat aangaan toe ek by die hospitaal kom nie. Ek dink hoe meer mens weet, hoe meer beheer kan jy he.

Ek slaap op my sy, dis al waar ek gemaklik voel. Gerne jy hoef nie te worry oor die rug le ding nie, ek het hulle mooi gevra daaroor want met Stefan het ek net op my rug geslaap. Hulle se as jy nie pins en needles in jou bene kry as jy op jou rug slaap nie, is dit fine, dan druk jou gewig nie daai aar toe nie.

Cookie, I'm glad all is well with baby enjoy the little boy!!! Its so exciting to know what you are expecting!

Lekker daggie almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account